Saturday, 31 December 2011

Tuesday, 27 December 2011

Gee pad - hier kom ek


"Die ganse wereld staan opsy vir iemand wat weet waarheen hy oppad is!"



Monday, 26 December 2011

KI resultate


KI resultate is nie altyd gewens nie...

Aankondiging


Dis is met trots dat Ruiterbos Bonsmarastoet aankondig dat ons twee nuwe stoetbulle aangeskaf het. Vlekkie en Kroon is gekies vir hulle sterk manlike genetika!
Telers sal verbaas wees as hulle hul 5 generasie stamboom kry op Logix.

Up George Genetika


Vanaf Newcastle in KZN na Ruiterbos - LAR 08 369 met pragtige pere


Vryburger 5

Verse van Hasie Haasbroek se totale uitverkoping by Louwna, naby Vryburg, besig om te herstel op Ruiterbos van hulle Rooiwater en Galsiekte-entstof

Gamka of SSK 05 061 ex Bosplaas kudde


Die boer lyk sommer klein langs die monster, wat lyk of hy kan byt

Kunsmatige Inseminasie

Hierdie Teelseisoen het ons 10 koeie ge-KI met AG 05-78 (Arthur de Villiers) en 10 met saad vanaf CEF 05-392 (Fourie Scheepers)

Australiese Beeshond en maatjie

As jy op die stoep klim is daar moeilikheid!

Friday, 25 November 2011

Boesman GCD 040118


Die bul geteel deur Glynn Handley van Bathurst naby Grahamstad se pa is die bekende EI 94339