Ons teel prestasiegetoetsde Bonsmaras op harde suurveld teen die Outeniquas naby Mosselbaai. Die beeste is gesout teen Hartwater, Rooiwater en Galsiekte. Die kudde bestaan uit honderd teelkoeie. Bulle is gebruik vanaf Matthys Strydom (George), Glyn Handley (Grahamstad), Lawrence Ralfe (Newcastle), Hans van Rooyen (Umpukane - Clocolan) en Peter Knott - Fort Beaufort
Friday, 25 November 2011
Boesman GCD 040118
Die bul geteel deur Glynn Handley van Bathurst naby Grahamstad se pa is die bekende EI 94339
No comments:
Post a Comment