Ons teel prestasiegetoetsde Bonsmaras op harde suurveld teen die Outeniquas naby Mosselbaai. Die beeste is gesout teen Hartwater, Rooiwater en Galsiekte. Die kudde bestaan uit honderd teelkoeie. Bulle is gebruik vanaf Matthys Strydom (George), Glyn Handley (Grahamstad), Lawrence Ralfe (Newcastle), Hans van Rooyen (Umpukane - Clocolan) en Peter Knott - Fort Beaufort
Sunday, 25 December 2011
Kersfees op Ruiterbos
Die beeste op Ruiterbos weet nie dis kersfees nie!! Op ou kersdag moes ons twee keer beeste deur die draad jaag.
No comments:
Post a Comment