Ons teel prestasiegetoetsde Bonsmaras op harde suurveld teen die Outeniquas naby Mosselbaai. Die beeste is gesout teen Hartwater, Rooiwater en Galsiekte. Die kudde bestaan uit honderd teelkoeie. Bulle is gebruik vanaf Matthys Strydom (George), Glyn Handley (Grahamstad), Lawrence Ralfe (Newcastle), Hans van Rooyen (Umpukane - Clocolan) en Peter Knott - Fort Beaufort
Thursday, 7 March 2013
Kunsmatige Inseminasie 2013 seisoen - Saad van drie verskillende bulle is gebruik
TEW08059
TEW 08059 is verkoop op die G7 veiling vir R85,000 - hy teel mooi kalwers met goeie groei en verse met baie melk
TEW 08059
AG 070458 is verkoop vir R425,000 op Arthur de Villiers jnr. se 2012 veiling
No comments:
Post a Comment