Ons teel prestasiegetoetsde Bonsmaras op harde suurveld teen die Outeniquas naby Mosselbaai. Die beeste is gesout teen Hartwater, Rooiwater en Galsiekte. Die kudde bestaan uit honderd teelkoeie. Bulle is gebruik vanaf Matthys Strydom (George), Glyn Handley (Grahamstad), Lawrence Ralfe (Newcastle), Hans van Rooyen (Umpukane - Clocolan) en Peter Knott - Fort Beaufort
Thursday, 24 January 2013
Nuwe stoetbul van Lawrence Ralfe - "Up-George" kom van Newcastle, Natal
Die bul LAR09079 is al reeds tuis op Ruiterbos tussen die koeie.
Sy pa is LMR 02-173 van Paul Mare wat baie suksesvol gebruik was by Lawrence Ralfe in 'n KI program op hulle verse. Sy oupa is 'n Arthur de Villiers bul AG97-223
No comments:
Post a Comment