Ons teel prestasiegetoetsde Bonsmaras op harde suurveld teen die Outeniquas naby Mosselbaai. Die beeste is gesout teen Hartwater, Rooiwater en Galsiekte. Die kudde bestaan uit honderd teelkoeie. Bulle is gebruik vanaf Matthys Strydom (George), Glyn Handley (Grahamstad), Lawrence Ralfe (Newcastle), Hans van Rooyen (Umpukane - Clocolan) en Peter Knott - Fort Beaufort
Tuesday, 27 March 2012
Gesien op Nasionale Veiling tydens "Kyk weer"
Lot 6 - MCU 07 007 (Marochel) van Charl Uys is 'n poenskop bul en Lot 9 - LAR 07 234 (Up George) van Lawrence Ralfe is vekoop deur David Cock van Tempevale - beide behaal 'n bod van R130,000 tydens die Bonsmara Nasionale veiling.
Wednesday, 7 March 2012
Tuesday, 6 March 2012
Subscribe to:
Posts (Atom)