Monday, 20 February 2012

Beheerde brand


Indringers - Basbome (Wattle) word afgekap en gebrand om weiding te herwin.


Afrikaners is plesierig

Mens weet nou waar kom die Bonsmara se horings vandaan, al is dit nou net 5/8 so lank.

Monday, 6 February 2012

Nagmaal Sondag


Die jong bulle besluit om Nagmaal Sondag die bulkamp se hek oop te breek en koeie in die hospitaalkamp gaan besoek wat toe op 'n bakleierei uitloop - later is die draad ook stukkend gespook!